Explore every episode of the podcast Okay Nee Mah Lekke!
| Title | Pub. Date | Duration | |
|---|---|---|---|
| Beste "MOTIVATIONAL QUOTE" ever! | 29 Jul 2022 | 00:44:57 | |
As jy die beste motivational quote wil hoor...luister na die episode. Jou lewe gaan definitief verander met die quote. | |||
| STANGER THINGS!! | 02 Jul 2022 | 00:26:44 | |
Omdat die laaste twee episodes van STRANGER THINGS nou uit is het ek en CARA besluit ons gaan oor al die verskillende CONSPIRACY THEORIES praat oor STRANGER THINGS. Weet net dat ons al ons inligting van Tik Tok af gekry het en dat meeste van die goed ook uit ons koppe uit gedink is. | |||
| Girl Talk | 23 Jun 2022 | 00:29:30 | |
Ons praat letterlik oor alles en niks. As jy wil uitvind wat die beste pick up line is... Dan is dit die episode vir jou. | |||
| My, jou en Carien se podcast! | 15 Jun 2022 | 00:44:45 | |
In die episode praat ek en Carien oor vet plante, kinders en hoe haar turning point haar hele lewe verander het. | |||
| My, jou en Luan Jacobs se podcast! | 07 Apr 2022 | 02:02:32 | |
Luan Jacobs is nie net 'n baanbreker van die lewe nie, maar 'n mengelmoes energie, liefde, omgee en vermaak! Op sy beste is Luan jou beste vriend - bedags hou homself besig as akteur, skrywer, vervaardiger en reggisseur. Episode 5 is een wat jy nie moet misloop nie! Ons praat oor baie dinge soos dinosourusse, hoenders, wyn, staproetes, olimpiese spele, suur britse inwoners en liefde vir mense! Luister saam na hierdie one of a kind episode! | |||
| Dis my, jou en Jacques Adriaanse se podcast (PART 2) | 11 Mar 2022 | 01:03:07 | |
In deel twee saam met Jacques Adriaanse geniet ons die meer opwindende stories. Ons luister na die ongelooflike oomblikke wat hy met Internasionalel sterre op stel gedeel het asook waarmee hy sy tyd deesdae verwyl. Jacques is absoluut 'n fees om na te luister.
| |||
| Dis my, jou en Jacques Adriaanse se podcast (PART 1) | 10 Mar 2022 | 01:35:27 | |
Die lewe is absurd! Almal is gejaag! En steeds maak ons asof tyd nie bestaan nie! Luister na deel een saam met Jacques Adriaanse en hoe hy homself van kleintyd af al onbewustelik voorberei het vir die vermaaklikheidsbedreif en hoe hy die lewe na jaag. Jacques is 'n akteur, grapmaker en die grootste bondel liefde wat jy ooit sal ontmoet! | |||
| Dis my, jou en Jana & Righard van Jaarsveld se podcast. | 15 Feb 2022 | 01:13:01 | |
Hier is dit nou! OKAY NEE MAH LEKKE se tweede episode met Jana en Righard van Jaarsveld. Gaan luister na hierdie twee se inspireerende storie en hoe hulle mense bymekaar bring met hul klere besigheid Olyfie! | |||
| Dis my, jou en Leché Joubert se podcast. | 01 Feb 2022 | 00:51:26 | |
Ons verwelkom vir Leché Joubert! In ons heel eerste episode gesels oor die lewe, die begin en die einde en alles tussen in. Werk, flieks, fun tye en baie meer. Leché vertel ons ook verhale uit haar lewe, wie en wat vir haar belangrik is en hoe om net jouself te wees! Ons raak ook ietwat emosioneel. | |||
| Okay Nee Mah Lekke! | 29 Jan 2022 | 00:00:55 | |
Dis net die begin van groot dinge wat nog gaan kom!! WATCH THIS SPACE!! | |||