Back
Explore every episode of the podcast NUUSPOD
Dive into the complete episode list for NUUSPOD. Each episode is cataloged with detailed descriptions, making it easy to find and explore specific topics. Keep track of all episodes from your favorite podcast and never miss a moment of insightful content.
| Title | Pub. Date | Duration | |
|---|---|---|---|
| 31 Mei 2024 - Helen Zille | 01 juin 2024 | 00:16:35 | |
Ek gesels met Helen Zille tydens die 2024 Verkiesing by die NROC in Midrand. Luister na haar insigte en perspektiewe oor die verkiesingsproses, die stemming en wat die uitslae vir die toekoms van Suid-Afrika kan beteken. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 31 Mei 2024 - John Steenhuisen | 01 juin 2024 | 00:12:34 | |
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met John Steenhuisen te midde van die tellery van stemme in die 2024 nasionale verkiesing. Luister na Steenhuisen se insigte oor die verkiesingsproses, verwagtinge, en wat die voorlopige uitslae vir Suid-Afrika se toekoms kan beteken. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 31 Mei 2024 - Wie gaan nou president word? | 01 juin 2024 | 00:09:22 | |
Ek gesels met Dr. Piet Croukamp oor wie die volgende president gaan wees na die 2024 nasionale verkiesing. Ons ontleed die verkiesingsuitslae, bespreek moontlike kandidate, en voorspel wat Suid-Afrika in die toekoms kan verwag. Luister na insigte en analise van hierdie belangrike politieke gebeurtenis. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 30 Mei 2024 - OVK verduidelik oor mense wat nie kon gaan stem nie. | 30 mai 2024 | 00:09:54 | |
Izak du Plessis van Nuuspod gesels met die OVK oor die redes waarom sommige Suid-Afrikaners nie hul stem kon uitbring in die onlangse nasionale verkiesing nie. Hulle verduidelik die uitdagings, registrasieprobleme en persoonlike hindernisse wat kiesers in die gesig gestaar het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 20 Mei 2024 - Mmusi Maimane: Daar is lewe na die ANC en DA | 20 mai 2024 | 00:30:12 | |
Ek gesels met Mmusi Maimane, voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (DA), oor sy tydperk by die party en sy huidige rol en visie vir die toekoms na die komende nasionale en provinsiale verkiesings. Maimane, wat bekend is vir sy kritiese sienings teenoor die huidige politieke landskap, deel sy insigte en planne vir sy betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek buite die grense van die gevestigde groot partye. *onderhoud in Engels NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 19 Mei 2024 - Neil de Beer: Ek gaan nie vir Devon fire nie | 19 mai 2024 | 00:13:46 | |
Ek gesels met Neil de Beer van UIM na die party se jeugleier, Devon Hofmeyr, 'n onthaal van Jacob Zuma se MK bygewoon het as gas van Louis Liebenberg. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 15 Mei 2024 - What have you done to my country? | 15 mai 2024 | 00:27:22 | |
Izak du Plessis praat met Solly Moeng oor die komende nasionale en provinsiale verkiesings 2024. (onderhoud in Engels) NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 30 April 2024 - Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas | 30 avr. 2024 | 00:45:42 | |
Izak du Plessis praat met Gayton McKenzie, leier van die Patriotic Alliance NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 28 April 2024 - Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA | 28 avr. 2024 | 00:35:08 | |
In conversation with Herman Mashaba of Action SA about some election issues. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 26 April 2024 - Die DA gaan die Wes-Kaap verloor | 26 avr. 2024 | 00:28:01 | |
Izak du Plessis gesels met Corné Mulder, VF Plus se premierskandidaat in die Wes-Kaap oor die verkiesing, Gayton McKenzie, die DA en 'n klomp ander kwessies. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 16 April 2024 - So het Werner de Jager aan sy einde gekom | 16 avr. 2024 | 00:10:07 | |
Nuuspod gesels met Ian Cameron oor die dood van Werner de Jager NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 9 April 2024 - Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons | 09 avr. 2024 | 00:41:18 | |
Izak du Plessis gesels met Wynand du Toit oor die komende verkiesing en die risiko's wat hy in die aanloop daartoe identifiseer. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 2 April 2024 - Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer | 02 avr. 2024 | 00:14:01 | |
Marnus Kamfer van Afriforum verduidelik hoe boere teenoor veediewe op hul grond moet optree, veral ten opsigte van die gebruik van vuurwapens. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 31 Maart 2024 - Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het. | 31 mars 2024 | 00:28:30 | |
Izak du Plessis gesels met James Brent Styan, skrywer van die boek Steinhoff: Inside SA's Biggest Ever Corporate Crash. Ek vra onder meer aan hom wat Christo Wiese en andere se rol kon gewees het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 21 Maart 2024 - Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie! | 21 mars 2024 | 00:34:57 | |
Nuuspod praat met Neil de Beer van UIM oor beskuldigings dat hy in 'n klankopname sou gesê het hy is gatvol vir witmense. Hy reageer ook op beskuldigings dat hy geld van Louis Liebenberg ontvang het en hy verduidelik die rol van kleiner partye in die komende verkiesing. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 5 Maart 2024 - John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril | 05 mars 2024 | 00:34:36 | |
Izak du Plessis gesels met John Steenhuisen, leier van die DA, oor sy party se voorbereidings vir die verkiesing. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 3 Maart 2024 - Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan | 03 mars 2024 | 00:17:41 | |
Nuuspod praat met Ian Cameron oor sy toekoms as politikus in die DA NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 24 Desember 2024 - Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024 | 24 déc. 2023 | 00:38:44 | |
Nuuspod gesels met Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus oor sy party se verwagtinge vir 2024 NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 21 Desember 2023 - Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer | 21 déc. 2023 | 00:50:19 | |
Nuuspod gesels met Carl Niehaus oor sy skuif na die EFF NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| 14 Oktober 2023 - Hamas se verwerplike terreurdaad | 14 oct. 2023 | 00:20:01 | |
Izak du Plessis gesels met Jaco Kleynhans oor die Isreal/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Israel of Hamas: Wie se kant moet jy kies? | 09 oct. 2023 | 00:23:15 | |
Izak du Plessis gesels met Dirk Kotzé en Theo Venter oor die Israel/Hamas oorlog. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Chris Pappas: Ek is nie korrup nie, hier is die feite | 06 oct. 2023 | 00:15:06 | |
Izak du Plessis gesels met Chris Pappas oor die korrupsie aantuigings. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Nuwe onteieningswetsontwerp sal SA so op sy kniee dwing | 29 sept. 2023 | 00:19:26 | |
Izak du Plessis praat met Ernst van Zyl van Afriforum oor sy voorlegging aan die parlement oor grondonteiening sonder vergoeding. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weer | 26 sept. 2023 | 00:25:18 | |
Izak du Plessis gesels met prof Stephan Joubert oor die eindtyd nav ekstreme weerverskynsels wat mense aan die praat het oor die onderwerp. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis | 22 sept. 2023 | 00:29:30 | |
Izak du Plessis het Geordin Hill-Lewis by 'n koffiestalletjie in Kaapstad ontmoet en hulle het 'n impromtu-onderhoud gedoen oor wat hy as burgemeester bereik het. Geordin is duidelik geliefd onder baie Kapenaars met 'n nimmereindigende stroom mense wat foto's saam met hom wil neem of sy handtekening wil vra. Wat 'n aangename man om 'n uur mee te deel. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Cape Independence: This is where we stand. | 21 sept. 2023 | 00:48:15 | |
Izak du Plessies gesels met Phil Craig van die Cape Independence Advocacy Group oor Capexit. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| So word plaasaanvalle beplan | 18 sept. 2023 | 00:37:01 | |
Izak du Plessis gesels met prof. Rudolph Zinn oor sy navorsing oor plaasaanvalle. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Die dood van die Rand is in die pot | 13 sept. 2023 | 00:24:45 | |
Izak du Plessis gesels met Magnus Heystek oor 'n dreigende skuldkrisis vir SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomie | 09 sept. 2023 | 00:10:02 | |
Nuuspod praat met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. | 08 sept. 2023 | 00:16:48 | |
Izak du Plessis gesels met Ferdi van Zyl van Flameblock oor die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Die eintlike waarheid oor SA se krisis | 29 août 2023 | 00:27:24 | |
Ernst Roets gesels met Nuuspod oor waar hy dink die SA krisis regtig ontstaan het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Die Kaap se voorspoed is g'n net die DA se toedoen nie | 25 août 2023 | 00:15:59 | |
Die ekonomiese kommentator Tiaan Fourie sê dit is 'n vals persepsie dat die DA verantwoordelik is vir ekonomiese voorspoed in die Wes-Kaap. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Staan opsy Eskom, hier kom 'n nuwe son op oor SA | 20 août 2023 | 00:15:39 | |
Ek praat met Theo de Jager oor alternatiewe energiebronne vir boere. Die maatskappy SON SA werk hard om boere onafhanklik van Eskom te maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc. | 20 août 2023 | 00:28:18 | |
Mathews Phosa kapittel die ANC-leierskap in hierdie "all guns blazing" onderhoud. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel. | 09 août 2023 | 00:26:47 | |
Izak du Plessis gesels met Dawie Roodt oor sy verwagtinge vir die komende nasionale verkiesing en watter impak dit op ons handel en wandel sal hê. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Die stryd om Tshwane van finansiële ondergang te red | 07 août 2023 | 00:25:12 | |
Izak du Plessis en Roelof Botha gesels met Cilliers Brink oor die finansies van Tshwane. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie. | 01 août 2023 | 00:21:06 | |
Nuuspod praat met Ian Cameron oor die gewraakte uitlatings van Julius Malema. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Maak Julius Malema nou stil (Kill the Boer, kill the Farmer) | 31 juil. 2023 | 00:13:23 | |
Nuuspod praat met Neil de Beer van die UIM oor Julius Malema se uitlatings die naweek: Kill the Boer, Kill the Farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| So kan Malema tot orde geroep word (Kill the Boer, kill the farmer) | 31 juil. 2023 | 00:42:22 | |
Ek praat met Theo Venter en Daniel Eloff oor Julius Malema se uitlatings Kill the Boer, kill the farmer NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| EKSKLUSIEF: Jan Oberholzer praat met Nuuspod | 25 juil. 2023 | 00:30:03 | |
Jan Oberholzer vertel aan Nuuspod waarom hy besluit het om finaal op te pak by Eskom NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| KRAGKRISIS: Ons redding is in nasionalisering, kernkrag en steenkool. | 22 juil. 2023 | 00:46:37 | |
Izak du Plessis praat met Hugo Kruger van Truth in Energy oor die SA kragkrisis en wat ons die vinnigste gaan red. Hügo’s Newsletter: President’s Climate Report · NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Die Blink Kant met Dr. Roelof Botha | 21 juil. 2023 | 00:17:16 | |
Dr. Roelof Botha gesels met my oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat dit moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| So martel advokaat huishulp vertel getuie | 21 juil. 2023 | 00:30:53 | |
'n Getuie wat die marteling van 'n huishulp op Hennenman aanskou het, vertel hoe dit gebeur het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Aan watter minister rapporteer die vervoermafia | 15 juil. 2023 | 00:19:46 | |
Izak du Plessis praat met Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies oor die krisis in die vragmotorbedryf. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Die Blink Kant met Roelof Botha | 14 juil. 2023 | 00:11:43 | |
Izak du Plessies gesels elke week met Dr. Roelof Botha oor die stand van die ekonomie. Dankie aan APS Africa wat hierdie gesprek moontlik maak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Cyril se oorlogpraatjies | 14 juil. 2023 | 00:10:21 | |
Izak du Plessis praat met prof. André Duvenhage aan NWU oor Ramaphosa se oproep aan die Jeugliga om weer militant te raak. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Rugbykwotas raak nou verrregaande | 10 juil. 2023 | 00:18:14 | |
Ek praat met Jody Hendricks oor rugbykwotas wat die O/16 span van WP 'n hoofwedstryd by die Grant Khomo week ontsê het. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Blouligbrigades se intimidasie is onwettig | 04 juil. 2023 | 00:16:47 | |
Izak du Plessis praat met Ian Cameron oor die aanranding van motoriste deur blouligbrigades. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| SA is onteenseglik op 'n breekpunt! | 23 juin 2023 | 00:23:08 | |
Izak du Plessis gesels met prof. André Duvenhage oor die politiek agter wetteloosheid in SA. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
| Vat so, jou inflasiemonster! | 22 juin 2023 | 00:23:08 | |
Izak du Plessis gesels met Roelof Botha oor die inflasiemonster. NUUSPOD | Youtube · Afrikaans.Radio · NUUSPOD | |||
© My Podcast Data · Independent project · Data from Apple & Spotify