Back

Explore every episode of the podcast Klankgolwe: Weg Stories

Dive into the complete episode list for Klankgolwe: Weg Stories. Each episode is cataloged with detailed descriptions, making it easy to find and explore specific topics. Keep track of all episodes from your favorite podcast and never miss a moment of insightful content.

Rows per page:

1–47 of 47

TitlePub. DateDuration
Ep.46 As Moeder Natuur haar strip18 oct. 201900:10:54
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66.

Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.
Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad02 oct. 201900:11:41
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4.

Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Ep.44 Op die spoor van James Bond01 juil. 201900:08:58
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41.

Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.43 'n Ding wat ruk19 juin 201900:09:46
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65.

Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.
Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder05 juin 201900:09:42
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67.

Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.
Ep.41 Die nonne in Etosha17 avr. 201900:10:39
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18.

Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.40 Die nag van die snorkes04 avr. 201900:10:51
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Augustus 2015, uitgawe #74.

Dit was gelees en geskryf deur Evan Naudé, en skets deur Fred Mouton.
Ep.39 Ken jy die tipe?20 mars 201900:10:42
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Mei 2016, uitgawe #88.

Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.
Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan06 mars 201900:08:56
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10.

Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.37 'n Bondige gids vir nie-voëlkykers20 févr. 201900:10:14
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg-tydskrif in Julie 2011, uitgae #81.

Dit was geskryf deur Schalk Kotze, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.36 Sweef soos 'n... arend?06 févr. 201900:10:57
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2005, uitgawe #9.

Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.35 'Full throttle' op vakansie22 janv. 201900:11:05
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep se November/Desember uitgawe in 2008, uitgawe #10.

Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.34 Van vele vure12 déc. 201800:14:31
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171.

Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo28 nov. 201800:08:29
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5.

Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.32 Die nag toe ek blind geword het14 nov. 201800:10:44
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2009, uitgawe #46.

Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.31 Vryheid is 'n fiets31 oct. 201800:11:33
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2017, uitgawe #155.

Dit was gelees en geskryf deur Leon-Ben Lamprecht, skets deur Fred Mouton.
Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe17 oct. 201800:10:35
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169.

Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa03 oct. 201800:09:49
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151.

Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.28 'n Regte kar kort 'n regte naam19 sept. 201800:11:55
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2005, uigawe #12.

Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, en die skets was gedoen deur Fred Mouton.
Ep.27 Een aand in 'n bar op die 'Bok05 sept. 201800:16:44
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2017, uitgawe #154.

Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.26 Toe ek klein was...22 août 201800:12:51
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2007, uitgawe #28.

Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, en skets deur Fred Mouton
Ep.25 Vliegvoos en vlugvies08 août 201800:11:28
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in April 2006, uitgawe #18.

Gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.24 'n Goeie gewoonte25 juil. 201800:09:35
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2017, uitgawe #157.

Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.23 Waar die pad smaller raak11 juil. 201800:11:06
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Januarie, 2014, uitgawe #111.

Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.22 Ek en my Beetle27 juin 201800:12:51
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Oktober, 2006, uitgawe #24.

Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.21 Waar's die 'kêffie'-hamburger?13 juin 201800:11:36
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Augustus, 2005, uitgawe #11.

Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep. 20 Nog 'n Royal groet30 mai 201800:12:59
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2006, uitgawe #19,

Dit is geskryf deur Willemien Brummer, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.19 Slagspreuke vir die winter16 mai 201800:11:24
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Junie 2015, uitgawe #128.

Die is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.18 Ek tree aan vir 'n potjie verspoeg...02 mai 201800:12:28
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Oktober 2007, uitgawe #36.

Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.17 Moleste met muskiete18 avr. 201800:10:03
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Julie 2013, uitgawe #105.

Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.
Ep.16 Op pad na intervarsity04 avr. 201800:11:54
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2009, uitgawe #54.

Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.15 Die bus na Dar es Salaam21 mars 201800:12:59
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Maart 2008, uitgawe #41.

Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.
Ep.14 Die hele wêreld in jou kop07 mars 201800:11:36
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2014, uitgawe #114.

Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.13 Die verskil tussen 'n flits en 'n 'toorts'?21 févr. 201800:11:04
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2005, uitgawe #8.

Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.12 Reën16 févr. 201800:16:51
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010.

Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.11 Ons (vakansies) is nie almal so nie...07 févr. 201800:13:09
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #148 in Februarie 2017.

Dit is geskryf en word gelees deur Esma Marnewick, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.10 Lank leef beskuit!24 janv. 201800:14:31
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #61 in November 2009.

Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.9 Toe breek ek Griekeland...10 janv. 201800:10:28
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #133 in November 2015.

Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.8 Die Citi's in my lewe27 déc. 201700:11:38
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010.

Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.7 Jy lol nie met tradisie nie13 déc. 201700:12:30
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #122 in Desember 2014.

Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.6 Suidwaarts met Saki en Ayumi29 nov. 201700:13:26
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #113 in Maart 2014.

Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.5 Verloor jou hart op die buurman15 nov. 201700:10:55
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg se Namibië-gids 2016.

Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Nicolene Louw.
Ep.4 Deur Gugs op 'n jakkalsdraffie20 oct. 201700:11:37
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #65, Maart 2010.

Dit is geskryf en word gelees deur Erns Grundling, skets deur Fred Mouton.
Ep.3 Die vreugde van die alledaagse20 oct. 201700:11:43
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #138, April 2016.

Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.2 Daai draffie oor die pad20 oct. 201700:12:54
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #66, April 2010.

Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.1 Sout van die aarde20 oct. 201700:10:31
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #137 in Maart 2016.

Dit is geskryf en word gelees deur François Haasbroek, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
© My Podcast Data · Independent project · Data from Apple & Spotify