Back

Explore every episode of the podcast Inkommers

Dive into the complete episode list for Inkommers. Each episode is cataloged with detailed descriptions, making it easy to find and explore specific topics. Keep track of all episodes from your favorite podcast and never miss a moment of insightful content.

Rows per page:

1–20 of 20

TitlePub. DateDuration
[SLOTHOOFSTUK] Kom nou: Hoofstuk 1901 févr. 202400:19:20
“Bewaring is tog ook maar net liefde, glo my Bennie deesdae, en die liefde, het ek en hy ooreengekom, word in die hemel gemaak maar moet op aarde in stand gehou word.”
Kom nou: Hoofstuk 1830 janv. 202401:10:44
“Doen ek ooit die regte ding, Mara? Trou is nie perdekoop nie.”
Kom nou: Hoofstuk 1725 janv. 202400:17:59
“Ons wag net vir Mara, dan vertel ek vir julle die tragiese komedie van swaer Grootpiet se testament waaruit my arme sus Nonnie nie ʼn duit kry nie.”
Kom nou: Hoofstuk 1623 janv. 202400:23:45
“Die stilte val soos ʼn onverwagte wolk voor die son oor die vergadering. Martjie gee vermakerig die stilte kans om in ʼn asemteug van ongeloof te verander voordat sy selfvoldaan voortgaan.”
Kom nou: Hoofstuk 1518 janv. 202400:17:47
“Iewers in matriek rond het Mara se droom vir haar ʼn boodskap geword dat net syself haar terugkeer Kom toe sou bepaal.”
Kom nou: Hoofstuk 1416 janv. 202400:22:03
“Ek verlang na my ma. Hoe sou sy dié stukkie rus, wat haar nooit beskore was nie, kon geniet.”
Kom weg: Hoofstuk 1311 janv. 202400:28:59
“Vir die hoeveelste keer sit ek my só en verwonder aan die onverwagte hemelse holte in die vaal palm van die Hoëveld dat ek nie regtig hoor wat Bennie hier langs my sê nie.”
Kom weg: Hoofstuk 1209 janv. 202400:17:40
“As dit is hoe ʼn pa is, wil ek nie ʼn pa hê nie.”
Kom weg: Hoofstuk 1104 janv. 202400:27:44
“‘Moenie vir jou kom stuitig hou nie.’ Tannie Genade begin uitklim. Mara kyk by die venster uit en sy wonder of Melt ook bloos. Glipsie proes.”
Kom weg: Hoofstuk 1002 janv. 202400:04:00
“Sal jý wil huis toe gaan as jou huis vier sinkplate in ʼn plakkerskamp is?”
Kom weg: Hoofstuk 928 déc. 202300:22:44
“Asof plakkers nie kan voel nie … Natuurlik het Mara se afjak my seergemaak, maar dit sou nie help om net ná die afskryfgemors verder te karring nie.”
Kom weg: Hoofstuk 826 déc. 202300:42:35
“Die lummel grom binnensmonds en hou die slimfoon in sy regterhand bokant sy kop soos hy lomp tussen die kinders deur vir Dermpie Wilson probeer weghardloop.”
Kom weg: Hoofstuk 721 déc. 202300:08:21
“Dit is eers toe ons mekaar beter leer ken dat ek verstaan het dit is van seer wat sy nie graag oor haarself wou praat nie; ʼn ander soort seer as myne, sou ek later agterkom.”
Kom toe: Hoofstuk 619 déc. 202300:14:59
“My Bennie Afrikaner sê: ‘Hartlam, om in die Kom te kan oorleef, moet jy die Afrikaners verstaan, en dit is nie so maklik nie.”
Kom toe: Hoofstuk 514 déc. 202300:36:50
“Ek wat Plakker is, is nou nog nie seker waar Johnie aan Martjie Alsweet gekom het nie, want ek bly wonder of Bennie se relaas oor die twee die volle narratief is.”
Kom toe: Hoofstuk 412 déc. 202300:39:12
“Almal ken vandag nog dié twee se liefdesverhaal, want oorlede Soekie de Wit, gebore Smith, het hulle storie graag met gevoel vertel asof dit ʼn verhaal vir een of ander boekklub se sappige liefdesverhale is.”
Kom toe: Hoofstuk 307 déc. 202300:05:33
“Teen dié tyd ken ek die storie van die Kom, Johnie se eiesinnigheid, en Martjie se deeglike navorsing ookal asof ekself daar was.”
Kom toe: Hoofstuk 205 déc. 202300:08:45
“Bennie vertel my hy het Martjie Louw in sy jong dae, lank voordat hy van my geweet het, op ʼn aand by een of ander kerkfunksie op die dorp ontmoet.”
Kom toe: Hoofstuk 130 nov. 202300:14:30
“Ek wat Plakker Prinsloo is, besef skielik dat selfs die naam Koepel, die Wêrelderfenisgebied, vir die Kommers ʼn inkommerwoord is wat maar net nie mooi lêplek in hul kollektiewe leksikon kan kry nie.”
Kom in: Inleiding28 nov. 202300:11:15
“Ek, Plakker Prinsloo, weet nie of ek nou al gereed is om vir die eerste keer saam met Bennie Afrikaner uit te ry Kom toe nie. Ek was nog nooit ʼn reisiger nie, dit is nou as jy nie my en Ma se ewige getrek voor Pa se misdaadrekord uit, reis kan noem nie.”
© My Podcast Data · Independent project · Data from Apple & Spotify