Explorez tous les épisodes du podcast Magalies Potgooi
| Titre | Date | Durée | |
|---|---|---|---|
| [Bonus] Space nuus #1 | 07 Sep 2024 | 00:27:48 | |
Evert vertel ons van al die nuutste opwindende nuus oor 'ruimte-reise' in hierdie spesiale episode.Countdown op Netflix: Countdown | |||
| [108] Het klippe bewussyn? | 03 Sep 2024 | 00:57:46 | |
Natuurlik nie, maar die teorie van Pansigisme sê bewussyn (consciousness) is versprei oor die heelal en in alles. Dalk is dit bollie, maar miskien leer mens tog iets as jy daaroor dink. | |||
| [99] Niks kom van Krieket - dis net fisika (met Tersia) | 02 Jul 2024 | 01:32:40 | |
Top-down vs Bottom-up causation; Free Will; Tersia by Free Thought Hour: https://www.youtube.com/@FreeThoughtProductions Robert Sapolsky: Determined https://en.wikipedia.org/wiki/Robert_Sapolsky Kevin j. Mitchell: Free Agents | |||
| [12] Waar het jou Oupa gekuier? | 11 Aug 2021 | 01:01:50 | |
| [11] Internet Privaatheid: Die skaam of die faam | 04 Aug 2021 | 01:32:56 | |
Ons praat met Francois oor skaam fotos, verskeie tipes privaatheid en sekuriteit. Ook oor: - Google of Duck Duck Go? - WhatsUp of Signal? - Persoonlike verantwoordlikheid vs regulasies - Onstaan van privaatheid Joseph Goebbels wiki. | |||
| [10] Judas se keuse (Free Will) | 28 Jul 2021 | 01:34:11 | |
Nee serious bra! Diekeer praat ons rerig oor vrye wil. Anal Retentiveness Arthur Schopenhauer: “Man can do what he wills but he cannot will what he wills”. Lauryn Hill - Everything is everything | |||
| [9] Klim uit jou boks en voel die multipotentialite in die lug (Michelle Cheyne) | 21 Jul 2021 | 01:34:12 | |
Michelle is die stigter van Instinctive Living, deel van Content College, en Celebrate Southern Africa wat binnekort die Celebrate Southern African Woman event gaan host. Ons praat oor allerhande bokse waarin ons mense sit, die teenpool "Multipotentiality" en vele relevante onderwerpe. "Refuse to choose" boek details. Emily Wapnick on multipotentialite op Ted Talks Joseph Campbell - Hero’s Journey Fleur van Eeden onderhoud Octopus Movement se website Big 5 personality traits Wikipedia artikel | |||
| [8] Bewussyn, realiteit, sintuie, mindfulness | 14 Jul 2021 | 01:30:48 | |
Wat is die verskil tussen om net 'n brein met insette en uitsette te wees en om diep ervarings te voel? Hoe word ons realiteit gevorm deur 'n brein wat in 'n donker gat sit met 'n paar drade na buitentoe? Donald Hoffman oor realiteit en korter weergawe. Dan Dennett video.
| |||
| [7] Klets: Fietsry sektes met 'n polisie chase scene | 07 Jul 2021 | 00:43:09 | |
| [6] Passop vir Deepak se kullery! (Denkfoute II) | 30 Jun 2021 | 01:43:20 | |
Rudolph en Evert borduur verder voort in the algemene rigting van logiese foute. Is hierdie die episode waar ons meer twyfel opklaar as verwarring saai? Moet liefs maar nie die potjie verkoop totdat jy die ding self geproe het nie!
Deepak Chopra (wiki) en random wysheid skepper
Carl Jung (wiki) - synchronicity (wiki)
Greg Egan (wiki): Permutation Citi (wiki), Quarantine (wiki)
CGP Grey - You are two (youtube)
Kurzgesagt - What are you? (youtube)
Ars Technica - Tegnologie webwerf
| |||
| [5] Boekklub: Sapiens: A Brief History of Humankind - Yuval Noah Harari | 23 Jun 2021 | 01:35:15 | |
| [4] Denkfoute I | 16 Jun 2021 | 01:56:56 | |
“Niks is beter as 'n Ferrari!... ...maar 'n Volla is darem beter as niks... ...So 'n Volla is beter as 'n Ferrari!" Klink reg, maar daar het erens 'n denkfout ingeglip! Tobie, Rudolph en Evert praat uiteindelik nie heeltyd net oor hulleself nie. Wat is die denkfoute wat mense gereeld maak? Hoe kan dit help om meer daarvan bewus te wees?
Rudolph se hond op Wikipedia (wiki)
| |||
| [3] The Road - skoene polish of plakkies dra deur die lewe | 09 Jun 2021 | 01:25:46 | |
Ons praat met Willem oor sy unieke loopbaan paadjie en die tye saam met Piet Botha wat 'n heel ander lewensuitkyk gehad het. Check uit "The Road", 'n dokumenter oor Piet Botha waarby Willem betrokke was. | |||
| [98] Kopkrap raaisels oor kop kwessies | 25 Jun 2024 | 00:53:32 | |
Ons kyk na 3 gedagte eksperimente: - Buridan se Esel - Mary se kamer (kleur) - Roko's basilisk | |||
| [2] Doelloos | 26 May 2021 | 00:49:52 | |
As jy nou al sover gelees het in die inleiding is hier vir jou 'n moerse verrassing! Nee, ons is nie doelloos nie, in fact, hier solve ons die doel van die lewe probleem. Hitchhiker's Guide To The Galaxy Movie Trailer In Time (2011) Official HD Movie Trailer Richard Dawkins - River out of Eden (wiki) Good Charlotte - Girls don't like boys Steven Pinker - Enlightenment now (wiki) Kim Stanley Robinson - Mars Trilogy (wiki) Wat mans en vrouens eintlik soek in 'n maat | |||
| [1] Is ons hensoppers? | 12 May 2021 | 00:40:58 | |
Rudolph, Evert en Tobie praat oor voetsek uit die land uit. Sien hierdie maar as 'n intro vir julle onbetaalde gashere. Vanaf die volgende episode sal ons ons kakpraat haelgeweer min of meer mik in die rigting van ligte filosofie. | |||
| [00] Nerd wees met Aliens en Time Travel | 28 Apr 2021 | 00:51:50 | |
| [97] Klets: Nat stortgordyn kienk & ander confessions | 19 Jun 2024 | 01:12:10 | |
Evert vertel ons van die lawwe dinge op "Fesshole" - 'n X (Twitter) account waar mense hulle lafste belydenisse anoniem kan laat versprei. https://x.com/fesshole | |||
| [96] Boekklub: Drank, seks en David Bowie (met RR Ryger) | 11 Jun 2024 | 01:09:00 | |
RR Ryger skryf oor dinge in Afrikaans wat ons nie gewoonlik in Afrikaans lees nie. Dis 'n rowwe rit, maar baie boeiend. RR Ryger is die skrywersnaam van Michael Green. Ons praat ook met hom oor se loopbaan wat baie dekades span en 'n paar interessante draaie geloop het tussen skryf, rugby joernalis en redakteur van Loslyf. Litnet biografie: https://www.litnet.co.za/michael-green-aka-rr-ryger-1963/ Wikipedia: https://af.wikipedia.org/wiki/Michael_Green | |||
| [95] SA Nobel prys wenner Wurm leer ons oor die brein | 04 Jun 2024 | 01:06:41 | |
Hoe werk die mens se brein? Kom ons begin klein... baie klein en kyk na die mees primitiefste diertjie wat nie net gereeld in die ruimte kuier nie, maar die bestudering van dit het gelei het tot 'n Suid Afrikaanse Nobel prys - C.Elegans. Wikipedia: https://en.wikipedia.org/wiki/Caenorhabditis_elegans OpenWorm: https://openworm.org/ Hoe 'stroom' in neurone werk: https://www.youtube.com/watch?v=HUuUUJktL6E | |||
| [94] Klets: Die wind in jou seile (power kiting) | 28 May 2024 | 00:46:02 | |
Ons praat oor powerkiting. Maak seker jou kite is nie te groot vir jou skoene nie! https://www.youtube.com/shorts/cO7oM4VAxqY
Indiese insident: https://www.voanews.com/a/police-kite-fighting-string-responsible-for-india-festival-deaths/6931342.html | |||
| [93] Die Gevaarlike Paddastoele (met Dewald) | 22 May 2024 | 01:06:16 | |
Ons praat met Dewald oor sy ondervindinge in Psigedelies en ander dwelms. Ouderdomsperking en baie waarskuwings geld vandag!Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/ Die ander kant van rook: https://www.youtube.com/watch?v=_rBPwu2uS-w Die fractal beelde waarna verwys is: https://www.highexistence.com/dmt-experience-drug-good-bad-unbelievable/ | |||
| [92] Pop! Locke | 14 May 2024 | 01:26:20 | |
Ons praat oor die movie Locke en wat 'n real hero is.
| |||
| [91] Klets: Reis deur Suid-Afrika as 'n Hensopper | 06 May 2024 | 00:50:57 | |
Hoe ervaar mens Suid-Afrika nadat jy 7 jaar nie daar was nie?
| |||
| [90] Klets: Musiekfabriek met AFRMNE | 30 Apr 2024 | 01:16:25 | |
Hugo vertel ons van elektroniese dans musiek en hoe om dit te maak.
Check out AFRMNE se nuwe release: URBAN ECHOES.
Ook die Afrikaanse Manne potgooi.
Sagteware: Logic (IOS), Fruityloops, Slicer, VSTs
Hardeware: Midi controller.
| |||
| [107] Boekklub: Verwagtinge (met Beria Vorster) | 27 Aug 2024 | 01:07:24 | |
Beria Vorster vertel ons van sy boek "Expectations". email: Beria.Vorster@gmail.com Boek te koop aanlyn: https://burbleonline.co.za/c/300/self-help (Beskikbaar vanaf 30/8/2024) | |||
| [89] Vegan 'fight' tussen Tobie en Rudolph | 23 Apr 2024 | 01:09:10 | |
Ons het 'n vriendelike debat oor veganisme (insluitend Utilitarian waardestelsel). Francois probeer sy bes om objektief te bly, maar hou te veel van biltong! | |||
| [88] Vals Profete en Resonerende Gurus | 17 Apr 2024 | 00:56:45 | |
Met al die twakpraat daar buite kan dit moeilik raak om te weet wanneer verkoop iemand vals idees of mislei 'n guru jou. Selfs in die wetenskap hoor jy elke dag 'n ander storie. Ons kerm bietjie oor die penarie. Decoding the gurus: https://www.youtube.com/channel/UCTgFfqo5o8yIdvMbwOFZyYA | |||
| [87] Magalies vs Internet : Vasvra #5 - Diere | 10 Apr 2024 | 00:45:49 | |
Ons val so baie vir mites op die internet, maar die Magalies is hier om te help! Ons praat meestal (maar nie uitsluitlik) oor diere manierie. Bronne: Jellievis en piepie: https://www.health.com/mind-body/does-peeing-on-jellyfish-help Honde sweet deur hulle tong: https://www.hillspet.com/dog-care/behavior-appearance/do-dogs-sweat Verkleurmannetjies: https://www.britannica.com/story/how-do-chameleons-change-colour Sloth vs dolfyn: https://www.forestwildlife.org/how-long-can-a-sloth-hold-its-breath/ Knoffel vs Muskiet: https://www.savatree.com/garlic-insect-repellent.html Aarde is nie rond nie: https://www.esa.int/Applications/Observing_the_Earth/10_remarkable_facts_about_Earth Australia is wyer as die maan: https://www.weareteachers.com/weird-fun-facts NYC aligators: https://en.wikipedia.org/wiki/Sewer_alligator MacD warm koffie: https://en.wikipedia.org/wiki/Liebeck_v._McDonald%27s_Restaurants Marilyn Manson: https://www.ladbible.com/entertainment/marilyn-manson-rib-removed-rumour-845670-20230215 Kate Winslet asem: https://theconversation.com/the-science-of-holding-your-breath-how-could-kate-winslet-stay-underwater-for-over-7-minutes-in-avatar-2-198381 Hare baie kam: https://thepragmaticcostumer.wordpress.com/2014/09/17/the-myth-of-a-myth-brushing-your-hair-100-times/ Goudvisse bleik: https://www.thoughtco.com/will-goldfish-turn-white-in-dark-604302 | |||
| [86] Sitcom dilemmas | 03 Apr 2024 | 01:28:38 | |
In die TV reeks Seinfeld, kry die 4 makkers van die show hulle self altyd in die mees ongemaklike sosiale situasies en morele penaries. Kan die Magalies hulle help om daaruit te wriemel? | |||
| [85] Hensoppers - Engeland (met Afrikaans Vandag) | 27 Mar 2024 | 00:48:30 | |
Ons kuier by Afrikaans Vandag se Annemie en Carien en hulle vertel ons van hulle avonture as Hensoppers in Engeland. Afrikaans Vandag op Spotify: https://open.spotify.com/show/6YQDJLwRHw7kUSFAOSdCUk | |||
| [Blits] Boekklub: 7.5 lesse oor die brein - Lisa Feldman Barrett | 19 Mar 2024 | 00:14:49 | |
Hierdie is 'n 15 minute opsomming van episode 13 waar ons Lisa Feldman Barrett se boek "Seven and a half lessons about the brain" bespreek het. | |||
| [84] Klets: Ja of nee vir nuwejaarsvoorneme? | 12 Mar 2024 | 00:40:36 | |
...en ons praat oor die 4000 jaar oue geskiedenis daarvan, wat is die gewildste voornemes, hoe lank hou dit, en hoe om suksesvol te wees. En ander lawwe stories soos oomies wat in feëtjie klere marathonne hardloop in Europa. Redes vir faling: https://fisher.osu.edu/blogs/leadreadtoday/why-most-new-years-resolutions-fail Bekende doelwitte: https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC7725288 SA statistiek: https://blaque.co.za/what-kinds-of-resolutions-do-south-africans-make | |||
| [83] Is daar bewyse vir die Oerknal (Big Bang) ? | 06 Mar 2024 | 01:26:38 | |
Oerknal teorie en die bewyse daarvoor. Big History: https://www.thegreatcourses.com/courses/big-history-the-big-bang-life-on-earth-and-the-rise-of-humanity Anna Frebel (13.2 miljard oue ster): https://www.youtube.com/watch?v=IQnUa5Bq5x4 Sabine Hossenfelder: https://www.youtube.com/@SabineHossenfelder | |||
| [82] Deen se transisie | 28 Feb 2024 | 00:52:39 | |
Deen is 'n Afrikaner man wat hou van rugby en braai, maar was gebore as 'n vrou. Wat 'n aangename gesprek om te luister na die paaidjie wat hy gestap het. | |||
| [81] Pop! Don't worry, darling | 21 Feb 2024 | 00:53:38 | |
Ons praat met Pop se eerste gas, Rudolph Botha oor die fliek "Don't worry, darling" Don't Worry, Darling: https://en.wikipedia.org/wiki/Don%27t_Worry_Darling The Stepford Wives: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Stepford_Wives_(2004_film) The Truman Show: https://en.wikipedia.org/wiki/The_Truman_Show | |||
| [106] Klets met Gareth Green: Hoe om (goeie) flieks te maak | 20 Aug 2024 | 01:03:47 | |
Ons praat met film maker Gareth Green oor sy ambisies om sy stories met die wêreld te deel – in Afrikaans. Ons praat ook oor die film vervaardigings proses as ook wat dit vat om ‘n goeie fliek te maak. Kontak Gareth Green by: greentokolosh@gmail.com Instagram: @gareth_green_tea Youtube: @garethgreen3097 My Pa die Alien Promo: https://www.youtube.com/watch?v=hj9FnSIp-LE | |||
| [80] Hensoppers: Thailand (Met Afrikaanse Manne Dewald) | 14 Feb 2024 | 01:23:29 | |
Ons kuier in Thailand met Dewald van Afrikaanse Manne wat vir 4 jaar daar gebly het. Ander Hensopper episodes: 53: Israel 50: Taiwan 42: VSA 31: Nederland en ook op Episode 60 het Hugo ons onder andere vertel van Iowa, VSA. | |||
| [79] Klets: "My Mense" | 07 Feb 2024 | 01:15:40 | |
Hoe hard skud jy hand? Soengroet mense ook in ander lande? Wat beteken dit as 'n Afrikaanse man met vellies praat van "My Mense"? Wat is kultuur? Ons ruil notas uit en antwoord hierdie vrae van die perspektief van Suid Afrika, Australië en België.
| |||
| [78] Boekklub: Arch-Conspirator | 31 Jan 2024 | 01:12:16 | |
Divergent fliek reeks se skrywer, Veronica Roth het ons vermaak met die kort verhaal "Arch-Conspirator". | |||
| [77] Geen Fatalisme; Geen dobbelstene (met Afrikaanse Manne) | 24 Jan 2024 | 01:29:27 | |
Opvolg op episode 73 om 'n verduideliking van vrye wil, fatalisme en verenigbaarheidsleer (compatibilism).
Gesprek begin na 10 minute merk, maar die Afrikaanse Manne het vir ons 'n paar lekker stories die eerste stuk vertel.
Check uit Afrikaanse Manne: https://afrikaansemanne.com/
| |||
| [76] Boekklub: Goggins (toughste dude ooit) - met Afrikaanse man Hugo Swanepoel | 17 Jan 2024 | 01:23:01 | |
Ons doen 'n boekklub met Hugo Swanepoel van Afrikaanse Manne potgooi. Die boek: Goggins: Can't hurt me: Master Your Mind and Defy the Odds ; Ons praat ook oor ons eie draf en maraton hardloop ervarings. Goggins is 'n ultra atleet en 'n 'motivational speaker'. Hy gee mense advies oor hoe om met 'n sterker 'mindset' hulle lewens te groei - nie net te doen met fisiese uitdagings nie. Goggins skets gedoen deur: https://www.instagram.com/nell.idae/ Afrikaanse Manne Podcast: https://afrikaansemanne.com/ | |||
| [75] Tech: Kernkrag | 03 Jan 2024 | 01:36:03 | |
Ons praat or nuclear power en onlangse ontwikkeling. | |||
| [74] Magalies vir president! | 27 Dec 2023 | 01:53:25 | |
Show begin op 4:20
Ons laat ons uit oor 'n paar politieke sienings en rate mekaar.
| |||
| [73] Vrye wil, bestaan van tyd, Marxisme en meer (met Pieter Kriel) | 20 Dec 2023 | 01:20:05 | |
Pieter Kriel is besig met sy Meesters in Metafisika.
Ons praat met hom oor marxisme, metafisika, die verwantskap tussen wetenskap en filosofie, vrye wil, die gebrek an self, bewussyn, Siener van Rensberg en Afrikaners op Tiktok
https://pieterkriel.com/
https://www.tiktok.com/@pieterkrielorg
| |||
| [72] Pop! Primer & Donnie Darko | 13 Dec 2023 | 00:41:27 | |
Ons praat uiteindelik met Tobie oor die tydtoer moewie "Primer" en ook Donnie Darko http://www.donniedarko.org.uk/ | |||
| [71] Geen Bybel Sondeval? (met Teoloog Prof Sakkie Spangenberg) | 06 Dec 2023 | 01:09:56 | |
Ons gesels vandag met Professor Izak Spangenberg, 'n afgetrede teoloog wat in die Ou Testament gespesialiseer het. Hy het 10 boeke geskryf en meer as 60 akademiese publikasies op sy naam, en hy het dekades se ondervinding agter die blad. Prof. Spangenberg se navorsing het tot die insig gelei dat die kerk soms nie die Bybel akkuraat gebruik nie. Hy beklemtoon dat sekere konsepte, soos die Sondeval, nie altyd korrek verstaan word nie. https://unisouthafr.academia.edu/IzakSpangenberg | |||
| [105] Fisika en Biologie Gediggies | 13 Aug 2024 | 01:17:26 | |
Lewensbouende prosesse, kompleksiteit, moontlikheidspasies en samestellingsteorie. Feite oor die lewe, maar alles in digvorm! Sara Imari Walker (@Sara_Imari) / X | |||
| [70] Klets: SpaceX - ROCKETS! | 29 Nov 2023 | 01:17:49 | |
Evert vat ons deur die SpaceX vloot se geskiedenis en toekoms. Games with realistic orbital mechanics: Orbitersim: (serious sim): http://orbit.medphys.ucl.ac.uk/ KSP 1: https://store.steampowered.com/app/220200/kerbal_space_program KSP 2: https://store.steampowered.com/app/954850/Kerbal_Space_Program_2/
SpaceX: Landing learnings: https://www.youtube.com/watch?v=bvim4rsNHkQ&t=17s Falcon heavy landing: https://www.youtube.com/watch?v=sf4qRY3h_eo&t=462s
IFT 1: Rock tornado: https://www.youtube.com/watch?v=_krgcofiM6M&pp=ygUKc3BhY2V4IGlmdA%3D%3D IFT 2: Getting better at it: https://www.youtube.com/watch?v=JL7bPFxQKgM&pp=ygUKc3BhY2V4IGlmdA%3D%3D
Falcon 1 foto behoort aan SpaceX; lisensie: https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Falcon_1_Flight_4_liftoff.jpg | |||
| [69] Ons dink, ons is - Descartes se 'angle' | 21 Nov 2023 | 00:54:35 | |
Ons gaan klassiek.... waar alles begin het... Rene Descartes. | |||