Retour

Explorez tous les épisodes du podcast Magalies Potgooi

Plongez dans la liste complète des épisodes de Magalies Potgooi. Chaque épisode est catalogué accompagné de descriptions détaillées, ce qui facilite la recherche et l'exploration de sujets spécifiques. Suivez tous les épisodes de votre podcast préféré et ne manquez aucun contenu pertinent.

Rows per page:

1–50 of 215

TitreDateDurée
[202] Australië Outback Vakansie07 Jul 202600:51:56

Rudolph vertel van sy 10 dae vakansie in Mad Max land.

Hoofstukke

00:00; Groot trokke en AI karre

15:31; Moerse Plase

23:24; Voêls en ander diere

34:47; Soos Suid Afrika, Toeris gevoel

37:35; Broken Hill

39:46; Opal Myne en Dug-out

[201] Hanlo Nel: 'n Rasionale Wêreld, 'n Rasionale Skepper30 Jun 202601:00:03

Hanlo Nel vertel ons hoe versoen hy wetenskap en geloof.

Hanlo se FB Post: https://www.facebook.com/share/18sfcKimQv/?mibextid=wwXIfr

Nog episodes oor geloof: Geloof - Magalies Potgooi Playlists


Hoofstukke:

00:00; Inleiding - Skoenlappers en 4x4

04:57; Naturalisme se eise

11:03; Wetenskap sluit verduidlikings in

17:09; Bewyslas en Occam's razor

22:21; Beperkings van wetenskap

28:09; Een relatiteit?

32:08; Moet nie te veel vrae vra nie!

36:20; Objektiewe Moraliteit

39:17; Bid

42:27; Wiskunde & Wetenskaplike tegnieke

53:15; Orde van chaos, rationaliteit as basis

57:05; Afsluiting

[200] 200 episodes later: Kennisreis, KI Invloed, Boeke, Flieks, Realiteit, en meer23 Jun 202600:54:33

Ons klets net lekker oor ons paadjie die afgelope jare, maar praat ook so 'n bietjie oor: die soeke na realiteit, die plesier en malheid van 'n kennisreis, 'n Space-opdatering & Elon, KI & die Sjinese-kamer-gedagte-eksperiment, veganisme, rabbitholes, bier, die immuunstelsel, wat "nou" is, vriendskap en nog meer.

Hoofstukke:

00:00; Elon se geld & Space Update

12:07; Veganisme & immuunstelsel

16:00; Materie, realiteit, kwantum

22:37; Help ChatBots om dinge te verduidelik?

30:23; Boekklub

34:50; Realiteit beter verstaan

37:51; KI se invloed op Magalies, Wat is nou?

41:01; Hensoppers, Bier, Rabbitholes

43:51; Meer fundamentele kennis vs rabbitholes

48:31; Mal strewe na kennis vs Ervarings

50:50; Pop Episodes


[199] Entropie en die sterfte vd heelal09 Jun 202600:53:09

Hoekom breek eiers, maar hulle ontbreek nooit nie. Hoekom sê fisici dat die heelal in 'n chaotiese hitte-dood gaan eindig?


Hoofstukke:

00:00; Outback-avontuur

07:50; Potensiaalverskil - soos 'n battery

14:44; Soos verf... en koffie, wat bedoel hulle met chaos?

22:05; Gravitasie, Heelal se einde, Vorm, gradiënte

30:34; Soos parfuum, digtheid

37:20; Lewe

42:58; Selfs atome vrek

47:13; "We are doomed!", Tyd se rigting, Termodinamika


[198] Klets: Sal jy 'n android kry vir jou huis?02 Jun 202600:56:31

Gaan hulle net wasgoed doen of ook jou kinders maniere leer en te veel loer vir jou man/vrou?


Hoofstukke:

00:00; Hoekom lyk hulle soos mense?

13:53; Sal jy een koop?

21:46; Komersieel gebruike & AI musiek

31:52; Kombuis take, as hulle begin menslik raak

38:47; Reëls, Beste geselskap?

48:15; Gaan ons iets verloor?


[197] Klets: Speel! (...musiek met Tiaan Uys)26 May 202600:58:27

Tiaan Uys, multi instrumentalist, praat met ons oor musiekspeel en die inside skinner van die industrie.

Tiaan op instagram

Coastal clones: Sex


Hoofstuk:

00:00; Agter die skerms,

06:30; Vloei vs Analise

09:48; Span vs Individu

18:37; Temperament, ARCO

25:50; Beijing avonture & konserte

34:08; Frustrasies, ritme, jazz, pop

43:52; Swop tussen instrumente, Musiek skryf, kostes

47:15; Sjina en nog oor frustrasies

50:37; Toekomsplanne

[196] Pop! Pink Floyd (met Marinus)19 May 202601:00:45

Rudolph in Marinus deel hulle passie en interessante stories oor Pink Floyd.

Nog Pop episodes: Magalies - Pop - Spotify

Hoofstukke:

00:00; Syd Barrett

08:40; Dark Side of the Moon, Animals, The Wall

18:52; The Final Cut, Konflik in band

26:02; Konsep Albums, Roger Waters, wie is die frontman?

33:10; Great gig in the Sky, Animals tema, Seamus

40:00; Band Split, Gilmour era, Have a Cigar

49:00; Echoes

57:51; Eksperimente lei tot sukses



[195] Boekklub: Quarantine (Greg Egan)12 May 202600:55:15

4 jaar na die eerste een, klets ons weer oor 'n Greg Egan boek.


Sci-fi stories - playlist by Magalies Potgooi

Boekklub - playlist by Magalies Potgooi


Hoofstukke:

00:00; Inleiding & Boek opsomming

08:01; 'Mods' - verander jouself

22:24: Lojaliteit (Spoiler!)

28:08; Huwelik & Lojaliteit

32:15; Kwantum wêreld in die boek

43:31; Die 'Bubble' (nog groter spoiler) & Riff oor Multiverse

51:14; Afsluiting


[194] Evert se radikale swak Emergence teorie05 May 202600:58:49

Emergence, emergensie, of "ontstaan": wanneer mooi en weird goeters gebeur, gebou op baie basiese boublokke.


Nog episodes oor die aard van realitieit: M2 - Ontleding van Realiteit | Spotify


Hoofstukke:

00:00; Duiwe en patrone

07:02; Bestaan vs ontstaan, swak vs sterk Emergence

17:18; Radikale swak Emergence

21:53; Vlakke van beskrywing, definisie van lewe

30:39; Emergence as ’n plekhouer

34:44; Conway's Game of Life, Emergence in wiskunde

41:38; Toename in Emergence in wetenskap

44:32; Humean mosaic

51:21; Gaan Emergence verdwyn soos kennis toeneem?

[193] Klets - Siener van Rensburg en sy makkers28 Apr 202600:53:44

So helfte van die episode praat ons oor Siener van Rensberg en dan klets ons tussendeur oor ander soortgelyke idees.


Hoofstukke

00:00; Siener se agtergrond

12:51; Adrian Snyman se boek

17:45; Nag vd lang messe, motiveering vir sieners

24:52; Profete in die kerk, nog Siener voorspellings

34:40; Scams, Ekonomie

40:55; Hillsong en ander Kerke, Prediction Markets

48:12; Vision vs voorspelling, Bible Code



[192] KletsBotBoks: Katolisisme vs Protestantisme21 Apr 202600:54:35

Watter een is reg? Katolisisme of Protestantisme?

Vorige BotBoks episodes: https://open.spotify.com/playlist/3dY5M2hwj6USLLhfaxs95z

Nog oor geloof: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu


Dit was nie rerig moontlik om die een op te deel in hoofstukke nie:

00:00; Inleiding

08:59; Die Debat

50:57; Afsluiting


[191] Kan die toekoms voorspel word?14 Apr 202600:54:29

Determinisme, Weer (chaos theory), Laplace's Demon en Randomness.

Nog episodes oor die ontleding van realiteit: https://open.spotify.com/playlist/42l1Qrio5DXhveCmjlRVEY


Hoofstukke:

00:00; Weervoorspelling en chaos theory

15:07; Determinisme & Laplace's Demon

28:46; Randomness

38:48; Die mens se invloed

51:06; Multiverse en afsluiting

[190] Pop! Project Hail Mary07 Apr 202600:56:07

Lekker avontuur met die nuwe Andy Weir fliek.

Nog Sci-Fi avonture: https://open.spotify.com/playlist/0poUSQuHtUZMeTMtiUCDym


Hoofstukke:

00:00; Rudolph se Excavator avonture

09:15; Titel, Plot, Andy Weir se wetenkap

23:22; Bietjie oor Rocky die alien

26:58; Sonnestelsels en ander wetenskap agter die skerms

32:52; Baie oor Rocky die alien

42:38; Samewerking as tema

48:04; Boek vs fliek, opsomming, Weir ander werk

[Bonus] Space Nuus - Artemis II na die maan!05 Apr 202600:21:17

Yay! Ons is oppad maan toe!

Vorige Space nuus episodes: https://open.spotify.com/playlist/2Xw52BaZzkVu1ttgF7KAE2

[189] Boekklub: Dostoevsky se Crime & Punishment31 Mar 202600:54:22

Ons crime is dat ons slim wou voorkom en Russiese literatuur lees - kom luister saam na die punishment. Fyodor Dostoevsky is een van die mees invloedryke Russiese skrywers, en ten spyte van ons gekerm het ons tog pitkos daaruit gekry.

Nog boekklub episodes: ⁠https://open.spotify.com/playlist/46SsKSnX6W11gI94teKiRy⁠

Hoofstukke:
00:00; Inleiding, David Brent-verwysing

07:41; Plot, impak, storie se agtergrond, hoofkritiek

20:19; Hoofidees, filosofie, meer oor die plot

29:46; Die daad, motivering en emosionele impak

39:44; O, die drama!

47:21; Afsluiting, Dostoevsky se lewe

[188] Van rou sintuie tot Hadada: Modelle van Bewussyn24 Mar 202601:01:58

Om die neurowetenskap van bewussyn te bou, het mens eers ’n model daarvoor nodig. Ons gaan deur vier van die meer populêre modelle vandag.

Nog Mind Episodes op Magalies Potgooi: https://open.spotify.com/playlist/2NFmmjP2dpTGk54jDvphwR

Hoofstukke:

00:00; Inleiding, agtergrond en redes vir modelle

17:53; Higher-Order Thought Theory

27:34; Global Workspace

37:51; Predictive Processing

45:23; Integrated Information Theory

56:25; Opsomming en gunsteling

[187] Bou natuurwette die heelal? (Humean Mosaic)17 Mar 202600:53:30

Die Humean Mosaic raamwerk sê natuurwette is 'n goeie verduideliking van die patrone van realiteit, maar niks fundamenteel nie.


Nog episodes oor die aard van relatiteit: M2 - Ontleding van Realiteit - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyHoofstukke:

00:00; Hoekom val die appel vd boom af

09:45; Aard van natuurwette en verhoudings tussen state

16:48; Anti-wetenskap? Ontologie vs Epistemologie, Kousaliteit

37:37; Patrone, Assembly Theory, Essensialisme

47:42; Relevante konsepte soos logika en possible worlds

[186] Pop! Memento (en dinge oor geheue)10 Mar 202600:58:20

Evert en Rudolph praat oor Memento en dinge oor geheue soos geheueverwerking, working memory, emosionele geheue, cryptomnesia, prospektiewe geheue, implisiete leer, memory hacks, muscle memory, extended mind en nog meer.

Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2

Hoofstukke

00:00; Inleiding en agtergrond

08:31; Werkende geheue, fliekstruktuur

14:20; Wraakfliek? Oor Sammy, emosionele geheue

23:18; Doel van geheue, cryptomnesia
30:40; Jy raak wat jy inneem, prospektiewe geheue, memory hacks

37:16; Extended mind, aandag & geheue, nog hacks

43:00; Muscle memory, implisiete leer, vergeet & vergewe

51:33; Pas jou herinneringe op, afsluiting

[185] Moet kinders van sosiale media verban word?03 Mar 202600:49:29

Australië verban nou kinders van sosiale media, en ander lande soos die VK en Frankryk oorweeg om dieselfde te doen.
Tobie vertel ons meer daarvan, en ons tob oor of dit ’n goeie idee is.

Hoofstukke

00:00; Agtergrond en studies

07:53; Geslagsverskille

12:31; SM voordele, politieke sensuur

22:06; Vergelyking met drankwette, highlight reels

31:34; Aus is eerste, wie met dit afdwing? Weer politieke sensuur;

39:00; Platforms sit in ander lande

42:42; ID vir pornografie; Opsomming


[184] AI Psigose en ander Probleme (met Jans)24 Feb 202601:01:09

Jans Rautenbach het rekenaarwetenskap en filosofie gestudeer en lees graag oor AI se jongste verwikkelinge. Die perfekte gas om saam te gesels oor AI psigose, hallusinasies, regulasies, verslawing, veiligheid en selfs die idee van “God-agtige” AI bots.


Hoofstukke:

00:00; EU regulasies en ander nuus

05:32; Psigose, media kwaliteit, hallusinasies

16:34; Jans se agtergrond & die punt van filosofie

24:06; AI verslawing & regulasies

30:34; Die goeie kant, God-agtige AI

34:10; Veiligheid, deepfakes, viraliteit

41:04; Valse ekonomiese beloftes, kragverbruik

47:23; AI’s wat namens jou besluit

51:18; Voorkomende maatreëls

54:19; Self-checking en konsepbegrip inbou


[183] Hermetisme (met Dewald)17 Feb 202601:07:31

Dewald vertel ons van Hermetisme en die Kybalion, en verduidelik kernbeginsels soos “soos bo, so onder”, geestelike transformasie en die simboliek van alchemie.


Hoofstukke:

00:00; Is die woohoo soos Astrologie?

07:27; Die 7 beginsels

18:04; Geskiedenis & Paradoks van fatalisme

27:48; Moderne invloede

31:05; Antieke sielkunde

48:39; Alchemie

57:03; Opsomming

[182] Pop! Pluribus en die belangrikheid van individualisme10 Feb 202601:02:05

(Spoiler alert) Pluribus ontlok vrae oor individualisme vs konsensus

Hoofstukke00:00; Oorsig sonder spoilers15:53; Wat om te doen met gevaarlike inligting22:05; Perfekte inligting = menslike konsensus?34:43; Utilitarisme, transformasie, geluk in ’n perfekte wêreld41:54; Is morele waardes “wetenskaplik”? (Ought/Is)47:03; Individualiteit vs “greater good”56:51; Selfverraai vs supereties (Manousas)


[181] Klets: Sluimerende Gruwel03 Feb 202601:00:41

Hoofstukke:

00:00; Gediertes wat jou laat skrik

08:33; Wat is Sluimierende Gruwel?

12:23; Sleutels en vertroue in familie

15:23; Ander name en dinge wat dit aanhits

19:57; Mistaken Identity

24:00; Valse herhinneringe en skool liefde

28:15; Brein sien net verskille, Narkose, skeel

32:58; Dinge wat groter/kleiner onthou word, skeel, ens

40:36; Was normaal, maar nou is absurd

46:38; Freud & Kanneman

51:52; Dead Naming, Cosmic Horror

56:41; Flieks



[Bonus] Space Nuus - Ons gaan weer maan toe!30 Jan 202600:47:57

Al die nuuste ruimte verkennings nuus.

Magalies Playlist vir Space Nuus: https://open.spotify.com/playlist/5H6fgC9N7HKDNQDCmwf8tj

Hoofstukke:

00:00; Maan toe!

09:50; Blue Origin

17:01; SpaceX

22:08; NASA, Sjina, Indië, Twilight

29:10; Teleskoopfotografie

35:11; ISS noodsontruiming, nog NASA nuus

39:55; Verken Jupiter, Pluto en Son

45:37; Afsluiting


[180] Boekklub: The Greatest Show on Earth (bewyse vir evolusie)27 Jan 202601:07:18

Tobie, Evert en Rudolph bespreek Dawkins se boek.

Nog biologie gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT


Hoofstukke:

00:00:00; Darwin & Dawkins

00:11:31; Creationism populariteit

00:20:00; Hooftemas, Honde, Wat is 'n spesie?

00:30:140; Bewyse soos bome, blomme en DNA

00:41:09; Mens vs Aap vermiste & Mens vs Vlermuis

00:51:39; Oog, Guppy eksperimente; Weer bome

01:00:51; Ontwerp vs Evolve &Meer oor gapings




[179] Klets: Rudolph & Evert se dagjobs ontbloot (met Hugo)20 Jan 202600:59:57

Ons praat nooit oor ons regte dayjobs nie, so vandag gaan Hugo ons bietjie uitvra oor wat ons doen.

Nog kuier sessies saam met Hugo en Dewald: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1

Die stelsel waarop Evert en Rudolph werk: https://en.wikipedia.org/wiki/SAP


Hoofstukke:

00:00; Kinderdrome en pad na vandag

08:44; Wat ons vandag doen

16:29; Voorbeeld: Verander 'n hotel se stelsel

28:11; Donnerse verkoopsmense!

30:56; Ooit wou weghardloop? Lawwe stories oor toetse

41:06; Wat sal jy mis / nie mis van jou werk

48:44; Vinnige vrae en antwoorde



[178] Alles is Gees - selfs die Vlees (Idealisme)13 Jan 202601:01:14

Ons praat oor die filosofiese idee van Idealisme - die idee dat alles gemaak is uit Gees; Veral soos uitgelê deur Bernardo Kastrup


Bernardo Kastrup: https://en.wikipedia.org/wiki/Bernardo_Kastrup

Bernando onderhoud: https://podcasts.apple.com/us/podcast/128-bernardo-kastrup-materialism-is-complete-nonsense/id1458675168?i=1000734885883


Hoofstukke:

00:00; Dualisme Probleem: Gees en Materie

22:47; Inleiding tot Idealisme

30:23; Dieper kyk mbv Vergelykings

45:28; Kwantum Veld Teorie en Idealisme

48:07; Kritiek

55:56; Weer Kwantum


[177] Emosionele Intelligensie: ’n Betekenisvolle Konsep?07 Jan 202601:06:10

Hoofstukke:

00:00; IK vs EI vs Big Five Personality Traits

13:48; Sosiale Norme, Verskillende EI-modelle

17:46; Is dit ’n vorm van intelligensie? & Werks­onderhoude

34:42; Sosiopate & EI

39:38; Is EI daai ekstra “edge”?

48:19; Tobie se skeptisisme


[176] Klets: Hoe kan draf dan lekker wees?31 Dec 202500:55:53

Evert en Rudolph klets oor die plesier van draf.

SA Parkrun: https://www.parkrun.co.za/

00:00; Natuurlike "drug"

14:10; Hoe kan dit lekker wees, meer ernstig draf, caveats

22:38; 1ste keer is nie lekker; Rudolph Laerskool stories

26:10; Drink, 10% reël, nooit spyt

33:36; OG van sport? Cheap-cheap, Rudolph skryf oor draf

40:36; Alleen of sosiaal?

45:57; Sosiaale akwardness

48:34; Opsomming, gewig verloor, tyd effektief

52:11; Meet of jy oud word en laaste gedagtes

[Bonus] Klets: Die Groot Kersvader komplot23 Dec 202500:23:54

Is dit verkeerd om vir kinders to lieg oor Kersvader?


[175] KletsBotBoks: Kan die Vloed in Genesis evolusie betwis?16 Dec 202501:00:08

Ons derde boksgeveg tussen twee AI ChatBots.

Nog episodes wat raak aan geloof: M2 - Geloof - playlist by Magalies Potgooi Playlists | SpotifyNog KletsBotsBoks: Magalies - KletsBotBoks - playlist by Magalies Potgooi Playlists | Spotify

00:00; Inleiding

11:28; Die Debat

40:26; Gevolgtrekkings


[174] Kinders wat nie meer boomklim nie (met Dewald)09 Dec 202501:02:37

Dewald kom kuier saam en gesels oor:

  • Kommentaar op ons Simulasie episode
  • Geld vs Geluk
  • Kinders wat nie meer boomklim nie
  • Sosiale media verbod in Australië
  • Vryheid en libertarianisme
  • Ervarings en idees as onderwyser in VSA
  • Jonathan Haidt se boeke

Meer gesêlsies met Dewald & Hugo: https://open.spotify.com/playlist/0YdwFXAHXO1vYFgd8pfLV1


00:00; Simulasie model en Gurus

08:26; Geld vs Geluk

24:39; Kinders wat nie boomklim nie, fietsry helmet

33:36; Sosiale media impak op kinders, libertarianisme

45:44; Scouts, Sport,

50:40; Skoolsisteme en verbeterings

[173] Hensopper België (met Aimee)02 Dec 202501:04:38

Ons praat met Aimee wat in België bly.

Nog Hensopper episodes: https://open.spotify.com/playlist/5tH6VF1jkhHbr739y3juIZ

Hier is haar The Voice optrede: https://www.youtube.com/watch?v=dW_ShjXH7kM


00:00; Inleiding, tale, vervoer

09:03; Pad tot in België

14:47; Antwerp en diamante

17:22; Kultuur verskille

21:35; Belgiese "chips", Om in te pas en aan te pas

29:40; Geloof

33:03; Kinders

35:00; Mooi plekke en natuur

39:48; Fietsry as vervoer

44:34; Nog aanpas en taal stories

51:21; Wat mis jy? Naweek pret

56:29; Kinder vriendelike omgewing

59:35; Aimee op "The Voice"

[172] Boltzmann brein en ander idees25 Nov 202501:02:09

00:00; Boltzmann Brein

18:15; Evert plant 'n virus in jou kop

23:45; Hoe lank moet ons kwaad bly?

32:02; Geskiedkundige brein vergelykings

43:45; As diere kon praat

46:27; Tegnologie se impak op die brein

57:10; Kwantum Brein

[171] Pop! Jibaro (Love, Death & Robots)18 Nov 202500:47:10

Ons praat oor Love, Death & Robots se episode Jibaro wat beskikbaar is op Netflix.


Nog Pop episodes: https://open.spotify.com/playlist/5YPRIXksBymDrdpywaCku2


00:00; Joe Rogan & Musk, Candice Owens, House of Dynamite

06:45; Musiek in flieks, Subtitles wat spoilers is

10:58; Jibaro slaan ons asem weg, Animasie is amazing

19:41; Agtergrond oor storie, Toksiese verhoudings

24: 41; Hele storielyn (Spoiler!)

33:47; Verdere Analiese

43:33; Mason's rats en nog bietjie oor LDR

[170] Die (lawwe) Simulasie-hipotese11 Nov 202501:03:34

00:00; Elektriese karre in Suid-Afrika

07:27; Agtergrond tot die simulasie-hipotese

15:36; God as ’n programeerder

25:49; Is die heelal ’n rekenaar?

36:51; Nozick se “experience machine”

42:24; Is gesimuleerde wesens eg?

52:03; Gate in die argument


Nick Bostrom op Mindscape Podcast: https://www.youtube.com/watch?v=EffcY6tnbcA

[169] Wat is 'n vrou / ou ?04 Nov 202501:08:02

Ons praat oor geslag en die biologie daarvan.


00:00:00; Geslag vs Gender

00:10:37; XX, XY en gamete

00:16:10; Uitsonderinge - Afwykings of variante?

00:35:21; Die geslagsontwikkelingproses

00:42:54; Menopouse, Andropouse, haarverlies, steroide

00:48:42; Sport

01:04:40; Plante en Ginomorfisme


Nog Biologie: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT

[168] Boekklub: Hugo Swanepoel se Shadows of Villisca28 Oct 202500:58:55

Hugo Swanepoel vertel ons van sy boek wat hy geskryf het asook die geskiedkundige agtergrond.


https://shadowsofvillisca.com/


00:00; Waar dit begin het

13:45; Groot teleurstelling en plan B

23:50; Meer oor Villisca

29:08; AI en ander hulp

34:36; Karakters, invloed van videospeletjies, Easter eggs

45:22; Hoe aksietonele gekryf is

50:13; Publiseringsproses

[167] Gaza tot Geslagsrolle: Bill Burr se preekstoel21 Oct 202500:57:38

00:00; Comic Scene

11:25; Riyadh fees in Saudi-Arabië

20:54; Politiek

41:54; Verhoudings en emosies

[166] Pop! Oldboy en ander wraak flieks14 Oct 202501:01:25

00:00; Oldboy

28:23; Oldboy Spoiler Warning en einde

33:26; Ander wraak flieks en IMDB top 50

41:37; Law Abiding Citizen

44:32; Dogville

50:42; Hoekom raak ons wraak simpatiek


IMDB Top 50: https://www.imdb.com/list/ls008647612/

[165] Paar dinge oor Geheue07 Oct 202500:58:02

Ander Biologie episodes: https://open.spotify.com/playlist/3kE9CfmFIjywO4HiWeaQzT


00:00; Swamme en definisie

11:34; Hippokampus, Manlik vs Vroulik

16:35; Stoorplek, plastisiteit, geheues wat verander

25:45; Konteks is belangrik, Muscle Memory

28:14; Vergelyk met immuunstelsel

35:33; Slyme en mense se "extended mind"

41:05; Groot veranderinge

45:02; Borges se Funes the Memorious

48:05; Gapings in geheue, Geheue is aktief, Oefen om te onthou

54:47; Hive Mind, Geheue is vir nou

Borges kort storie: https://en.wikipedia.org/wiki/Funes_the_Memorious

[164] Klets: Sêgoed30 Sep 202500:44:42

00:00; Suurdruiwe

08:08; Mandela & Idi Amin

12:42; Sam Harris

16:09; Trump en Steve Jobs

20:39; Sêgoed sukses en funksie

25: 54; Dom goed wat deur slim mense gesê

29:15; Einstein

36:56; Churchill

38:20; Toekomsvoorspellings van lank terug

Link na ander klets episodes: https://open.spotify.com/playlist/4CFwm27dFvfT5nygdoOOZo

[163] Boekklub: Die Onsterflike Gees23 Sep 202500:58:40

Neurosirurg Michael Egnor se boek The Immortal Mind word bespreek. https://www.amazon.com.au/Immortal-Mind-Neurosurgeons-Case-Existence-ebook/dp/B0DJNXV1BG


Michael in debat: https://www.youtube.com/watch?v=Alz3SD_G-KI


Al ons geloof verwante gesprekke: https://open.spotify.com/playlist/2Ym0Lx3Mw7W8UQLyu1OIfu


Hoofstukke:

00:00; Dualisme, Breinsplit eksperimente, narkose

10:05; Geen brein (omtrent), en beskadigde breine

19:07; Verskil tussen brein/gees en mens/dier

26:19; Siamese Tweelinge

41:53; Near Death Experiences

49:12; Evolusie en opsomming

[162] Politiese Stelsels: RSA vs VSA vs Australië16 Sep 202500:57:29

Wat is die verskil tussen die parlement en die kabinet? Wat is ’n senator in Amerika? Hoekom is Trump se uitvoerende bevele so kontroversieel? Wat is "midterm elections"? Wat is die verskil tussen provinsies en state? Wat is gerrymandering?

Magalies Politieke episodes: https://open.spotify.com/playlist/5UhrBFSHzGrS9MP1dZwK89

00:00; Hoofstede

09:30; Twee-kamer parlement en "midterm"

14:10; State

21:40; Senators

25:50; Gerrymandering

29:50; Proporsionele verteenwoordiging

35:48; President verkiesing

42:53; Executive Orders & Kabinet vs Parlement

49:27; Gerangskikte en Verpligte Stemming in Australië

[161] Boekklub: Exhalation09 Sep 202500:48:38

Met 'n kort storie leer Ted Chiang ons 'n paar goue lesse!

00:00; Meer oor Ted se werk

04:23; Hoë beskrywing

14:58; Spoiler en meer detail

31:29; Ontleding


Ons nuwe lys van playlists vir ons temas: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py/playlists

[160] KletsBotBoks: Moet ons Mars toe gaan?02 Sep 202501:06:25

Is dit die regte ding om hulbronne te spandeer om Mars toe te gaan, of moet ons eerder die geld spandeer op die aarde se welstand?


Mindscape gesprek oor Mars: https://open.spotify.com/episode/5T8a8337HNXr8sNZFapCcP?si=hmB5OMKnRIeaOuD4v6waqg


00:00:00; Bekendstelling van nuwe reeks

00:11:03; Begin van boksery

00:21:07; Biosphere 2, 1-way-trip, Lewensvatbaarheid

00:34:28; As goed breek, Eers Maan toe

00:41:17; Elon Musk se planne; Mars opstyg probleme

00:47:45; Faalbaarheid van sintetiese ekosisteem

00:51:02; Ons oordeel Chatbots, nog oor Biosphere 2 en ekosisteem

00:56:31; Volle selfstandigheid, bome



[Bonus] Space nuus #428 Aug 202500:31:17

Wat het gebeur met ruimte tegnologie sedert Maart?

Waar staan SpaceX, RocketLab, Blue Origin en NASA?

00:00; SpaceX

19:52; RocketLab

23:40; Blue Origin

26:21; NASA bevondsing probleme


[159] Klets: Slowenië reis met Henrieke26 Aug 202501:00:38

Francois praat met Evert & Henrieke oor hulle Sloweense vakansie.


00:00:00; Hoekom Slovenië, vlugte

00:07:57; Kranjska Gora, Watervalle & Bled

00:18:44; Radovljica, Perdvleis?

00:26:48; Tesla jaag, charge en paaie

00:32:16; Postojna Grot met waterdrake, Vintgar Gorge

00:40:18; Kostes, bootrit, Lipizzaner perde

00:49:41; Kasteel, Portoroz, Citroën saamtrek

00:57:19; Mense en taal

[158] Menslike Inligtingsoordragtempo19 Aug 202501:03:36

Hoe vinnig kan ’n mens data inneem en weer terugstuur? Wat van ’n voël? Is daar vorme van taal wat beter is, soos fluit? Is sekere fonts beter vir lees? En nog baie meer.

Voël wat image file stoor: https://www.youtube.com/watch?v=hCQCP-5g5bo

Silbo: https://www.youtube.com/watch?v=TfGwFM9-wFk


00:00:00; Stoor data in ’n voël

00:17:13; Menslike inligtingsoordragtempo

00:28:09; Fluittaal (Silbo) & fonts

00:34:59; Hoe vinnig kan jy luister?

00:41:27; Lees & skryf vs luister & praat

00:48:52; Die toekoms (Neuralink, ens.)

[157] Klets: Sporthelde se freaky fisiologie12 Aug 202500:55:27

00:00; Inleiding

05:25; Michael Phelps

11:55; Rugby

19:28; Tadej Pogačar (Tour de France)

24:53; Krieket, F1, Pyltjies en Tafeltennis

33:06; Eliud Kipchoge (Maraton)

44:36; Usain Bolt

49:43; Geld

© My Podcast Data · Projet indépendant · Données issues d'Apple & Spotify