Retour

Explorez tous les épisodes du podcast Bybelstories in Afrikaans

Plongez dans la liste complète des épisodes de Bybelstories in Afrikaans. Chaque épisode est catalogué accompagné de descriptions détaillées, ce qui facilite la recherche et l'exploration de sujets spécifiques. Suivez tous les épisodes de votre podcast préféré et ne manquez aucun contenu pertinent.

Rows per page:

1–50 of 242

TitreDateDurée
Stories uit Kanaän 69: Salomo maak reg om 'n tempel te bou31 Oct 202400:10:47

Salomo het nou begin om alles reg te kry om die eerste tempel te bou.  Ons lees dit in 1 Konings 4 en 5 en ook in 2 Kronieke 2.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 68: Salomo gee raad oor 'n baba24 Oct 202400:11:07

In 1 Konings 3 lees ons 'n storie wat wys hoe Salomo wysheid van God gekry het.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 52: Dawid wil vir die Here 'n huis bou21 Oct 202400:09:45

Dawid wou vir God 'n huis bou, aangesien hyself nou so 'n mooi paleis gehad het.  God het egter anders besluit.   Ons lees daarvan in 2 Sameul  7 en 8,  1 Kronieke 17, 18 en 28.

https://www.buzzsprout.com/682646/support

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 67: Salomo vra wysheid17 Oct 202400:10:17

Ons begin vertel nou van koning Salomo.  In hierdie storie begin vestig hy sy koningskap en haal 'n paar ou vyande van sy pa uit.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 66: Dawid se laaste toespraak10 Oct 202400:09:55

Hierdie is die laaste storie rondom Dawid wat ons lees in 2 Sameul 23, 1 Konings 2 en 1 Kronieke 28 en 29.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 65: Salomo word tot koning gesalf04 Oct 202400:10:09

In 1 Konings 1 word vertel van Salomo se kroning.  In  1 Kronieke 28 verwys Dawid na 'n tyd wat God vir hom gesê het dat Salomo na hom koning gaan word.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 64: Dawid se dapper manne26 Sep 202400:10:50

Die dapper helde van Dawid se weermag word beskryf in 2 Sameul 20, 23 en 1 Kronieke 11, 12 en 20.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 63: Dawid laat die volk tel20 Sep 202400:10:19

In hierdie storie laat Dawid die volk tel en God stuur 'n engel om die volk te straf.  God se groot genade word ook baie duidelik in die storie.  Ons lees dit in 2 Sameul 24 en 1 Kronieke 21.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 62: Rispa en haar seuns12 Sep 202400:10:03

Rispa het vir  maande gerou en gewaak by haar en Merab se seuns.  Ons lees die storie in 2 Sameul 21.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 61: Dawid gaan terug na Jerusalem06 Sep 202400:10:54

In 2 Sameul 16,19 en 20 lees ons van al die dinge wat gebeur het rondom die terugkeer van Dawid na Jerusalem - na die opstand van Absalom.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 60: Absalom sterf30 Aug 202400:10:44

In hierdie storie uit 2 Sameul 16-19 hoor ons die hartseer verhaal van Absalom se einde.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 59: Absalom wil koning wees22 Aug 202400:09:55

Absalom het die harte van die volk gesteel en toe probeer koning word in Hebron.  Ons lees die eerste deel van hierdie storie in 2 Sameul 14 tot 16.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 58: Joab se plan om Absalom terug te laat kom16 Aug 202400:10:11

In 2 Sameul 14 lees ons die slim plan wat Joab gemaak het om vir Dawid te oortuig om vir Absalom te laat terugkom.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 57: Ammon, Tamar en Absalom08 Aug 202400:11:38

Dawid se kinders begin baklei in hierdie hoofstuk:  2 Sameul 13. 

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 56: God stuur Natan na Dawid toe01 Aug 202400:09:57

Stories 55 en 56 loop saam: Dawid sondig, God stuur Natan na hom toe, hy bely sy sonde en word vergewe.  Psalm 51 is 'n bewys daarvan.  Ons lees die storie van Natan in 2 Sameul 12.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 55: Dawid en Batseba25 Jul 202400:09:14

In 2 Sameul 11 lees ons die hartseer verhaal van Dawid se owerspel en moord.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 54: Dawid wen die Ammoniete en Arameërs19 Jul 202400:10:20

In 2 Sameul 10 en 12 en 1 Kronieke 19 en 20 lees ons 'n "baard-storie" - van hoe die Ammoniete en Arameërs verslaan is,

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 53: Dawid sorg vir Mefiboset15 Jul 202400:08:53

Ons lees in 2 Sameul 4 net kortliks van Mefiboset.  In hoofstuk 9 ontmoet hy vir koning Dawid.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 51: Dawid vat die ark van God na Jerusalem27 Jun 202400:10:14

Dawid het twee pogings aangewend voor die ark uiteindelik in Jerusalem ingebring is.  Ons lees dit in 2 Sameul 6, 1 Kronieke 13, 15 en 16.

https://www.buzzsprout.com/682646/support

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 50: Dawid word koning oor Israel20 Jun 202400:09:36

In hierdie storie word Dawid nou koning oor die hele volk Israel.  Ons lees dit in 2 Sameul 5, 1 Kronieke 11 en 14

.https://www.buzzsprout.com/682646/support

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 49: Dawid word koning oor Juda13 Jun 202400:10:33

In 2 Sameul 2 tot 4 lees ons van die sewe en halwe jare wat Dawid koning oor Juda was.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 48: Dawid hoor Saul het gesterf06 Jun 202400:09:10

Ons begin nou met die boek 2 Sameul.   In die eerste hoofstuk hoor Dawid van Saul en Jonatan se dood.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 47: Dawid veg vir sy familie en Saul sterf30 May 202400:09:34

Dawid en sy manne was weg uit hulle dorp Siklag.  Die Amalekiete kom steel toe alles en almal.  Hulle kry darem almal terug, maar intussen sterf Saul en sy seuns by die Gilboa berge.  Dit is geskryf in 1 Sameul 29 -31.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 46: Dawid woon by die Filistyne en hulle wil Israel aanval24 May 202400:10:09

In 1 Sameul 27 lees ons van Dawid wat by koning Akis van die Filistyne gaan woon het.  In hoofstuk 28 lees ons van Saul wat sy laaste groot fout gemaak het om nie na God te luister nie.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Advertensie van storieboek: Stories van Jesus17 May 202400:03:07

Die eerste 61 stories van ons potgooi wat kom uit die Vier Evangelies, is in boekvorm beskikbaar.  Die idee is dat kinders die potgooi kan luister en terselfdertyd dit lees in die boek.  Dit help met vaslegging van die stories en ook met ontwikkeling van Afrikaans.

Die boek kan bestel word op een van drie wyses:
1. Stuur epos aan cconradie55@gmail.com en vra 'n boek aan
2. Stuur whatsapp na 083 2315249 en vra boek aan
3. Gaan na Sela Books se webwerf  (www.sela-books.co.za) en bestel boek aanlyn.

Die prys van die boek is R270 plus posgeld (ongeveer R60). 

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 45: Dawid gaan in die nag na Saul se kamp17 May 202400:09:56

In 1 Sameul 26 lees ons van Dawid wat weer Saul se lewe spaar.  

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 44: Dawid, Nabal en Abigajil09 May 202400:09:52

Die man Nabal beledig vir Dawid en weier om vir hom kos te gee.  Sy vrou, Abigajil help om baie mense se lewens te red van Dawid se swaard.  Dit lees ons in 1 Sameul 25.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 43: Dawid spaar Saul se lewe02 May 202400:10:28

in 1 Sameul 24 lees ons van hoe Dawid Saul se mantel se punt afgesny het, toe hy hom eintlik kon doodmaak.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 42: God help Dawid by Keïla en die Sifwoestyn25 Apr 202400:10:25

Dawid red die dorp Keïla van die Filistyne, maar tog wou hulle hom oorgee aan Saul.  Hy vlug voort tot in die Sifwoestyn.  Maar God help en red hom.  1 Sameul 23.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanäan 41: Dawid vlug hot en haar18 Apr 202400:10:46

In 1 Sameul 21 en 22 lees ons hoe Dawid gevlug het na Nob, Gat, Adullamgrot en toe na Juda.   Saul laat vermoor die hele dorpie Nob oor Dawid.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 40: Jonatan se geheime boodskap11 Apr 202400:10:42

Jonatan moes aan Dawid 'n boodskap stuur om te sê of Saul nog kwaad is vir hom of nie.  Ons lees dit in 1 Sameul 20.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 39: Dawid word drie keer van Saul gered05 Apr 202400:10:24

In 1 Sameul 19 gebruik God eers vir Jonatan, toe vir Mikal en toe sy Gees om vir Dawid van Saul te red.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 38: Dawid ontmoet Saul se familie28 Mar 202400:11:34

Jonatan het Dawid ontmoet en dadelik lief geword vir hom.  Mikal was lief vir Dawid.  Maar hulle pa, Saul, het Dawid gehaat.  Ons lees dit in 1 Sameul 18.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 37: Dawid en Goliat21 Mar 202400:11:58

In 1 Sameul 17 lees ons die bekende, maar afgryslike storie van Dawid en Goliat.  Goliat was groot, maar God is groter!

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 36: Sameul salf vir Dawid as koning15 Mar 202400:10:39

In 1 Sameul 16 vra God  vir Sameul om 'n nuwe koning vir Israel te gaan salf.  Dawid word gesalf en land deur sy musiek in die paleis van Saul.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 35: Die Here verwerp Saul as koning07 Mar 202400:10:37

In 1 Sameul 15 lees ons hoe Saul net die helte van God se opdrag uitgevoer het.  Die het hom sy koningskap gekos!

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 34: Saul en die Filistyne06 Mar 202400:10:54

Saul het sy eerste groot fout as koning gemaak toe hy 'n offer gebring het wat Sameul moes bring.  Jonatan help daai dag dat hulle die Filistyne 'n slag kon toedien.  1 Sameul 13 en 14.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 33: Saul se eerste geveg as koning22 Feb 202400:09:41

Saul en die volk het opgetrek teen die koning van Ammon.  Daar was oorwinning en Saul word bevestig as koning.  Ons lees dit in 1 Sameul 11 en 12.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 32: Saul word Israel se eerste koning15 Feb 202400:09:34

Israel het vir Sameul vir 'n koning gevra.  In 1 Sameul 8 - 10 lees ons hoe God vir Sameul gewys het dat Saul die koning gaan word.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 31: God verlos Israel by Mispa08 Feb 202400:09:46

God het baie maniere gebruik om Israel te antwoord as hulle met egtheid na Hom roep.  In hierdie storie gebruik Hy donderweer!  Dit lees ons in 1 Sameul 7.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 30: God se verbondsark word gesteel07 Feb 202400:11:09

In 1 Sameul 4 - 7 lees ons die baie hartseer storie van baie sterftes en die wegvoer van die verbondsark uit Israel.  Ons hoor weer hoe heilig God is in hierdie storie.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 29: God praat met Sameul25 Jan 202400:09:13

God het besluit om vir Eli, Hofni en Pinehas te straf, omdat hulle nie gedoen het wat Hy gevra het nie.  Hy roep na die jong Sameul en hy hoor die eerste keer God se stem.  Ons lees dit in 1 Sameul 2 en 3.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 28: Die geboorte van Sameul18 Jan 202400:10:15

Ons begin nou stories vertel uit die boek 1 Sameul.  Hier in hoofstuk een en twee leer ons vir Elkana, Hanna en Sameul ken.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 27: Rut en Boas trou12 Jan 202400:10:51

Ons lees van Rut en Boas se troue in Rut 3 en 4.  Boas was 'n losser in Elimelek se familie wat sy lossingsreg uitgeoefen en vir Rut en Naomi begin sorg het. 

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 26: Rut ontmoet vir Boas14 Dec 202300:09:11

In Rut 2 word vertel hoe Rut gaan koring optel het op Boas se land - die persoon wat juis haar losser kon word.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 25: Naomi en Elimelek gaan na Moab16 Nov 202300:09:36

Ons begin nou met die boek Rut.  In die eerste storie word vertel hoe Rut deel geword het van 'n Israelitiese gesin.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 24: Vrouens vir die Benjaminiete09 Nov 202300:10:15

Nadat die Benjaminiete feitlik almal uitgeroei is, en net 600 oor was, het die res van Israel besef dat die stam gaan uitsterf as die mans nie vrouens kry om mee te trou nie.  Hierdie storie uit Rigters 21 handel oor die soektog na 600 vrouens.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 23: 'n Leviet en sy byvrou03 Nov 202300:11:00

'n Leviet gaan soek sy byvrou wat weggeloop het terug.   Boewe vermoor haar en dit veroorsaak 'n hewige oorlog in Israel.   In Rigters 19 en 20 lees ons hierdie afgryslike verhaal en besef maar net weer dat die mens Jesus Christus se redding en verlossing nodig het.

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 22: Miga en sy afgode26 Oct 202300:10:26

In die storie lees ons van Miga wat sy eie godsdiens gemaak het, en van Dan wat self grond gevat het.  Beide het gebeur in 'n tyd, wat "elkeen gedoen het wat reg is in sy eie oë".   Die storie word beskryf in Rigters 17 en 18. 

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

Stories uit Kanaän 21: Simson en die Filistyne se tempel19 Oct 202300:10:03

Simson is as gevangene na die tempel van Dagon geneem, sodat hy die mense kon vermaak. Daardie dag slaan hy egter sy grootste slag teen die Filistyne toe hy die tempel op homself en hulle almal omtrek.  Dit lees ons in Rigters 16>

As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap

Support the show

© My Podcast Data · Projet indépendant · Données issues d'Apple & Spotify